Is Ek Woorde Raai Spelletjie怎么安装游戏攻略
Met sewe kategorie om van te kies, flieks, liedjies, uitvindsels, dorpe. Jy moet die foon jou voorkop sit en jou span lede moet die woord aan jou verduidelik, sonder om die woord te sê. As jy reg raai flip die foon na jou regterkant, dit sal jou telling laat aanskuif en jy jou 'n nuwe woord gee. As jy nie die woord kan regkry nie, flip die foon na jou linkerkant en jy sal 'n nuwe woord kry, maar niks sal by jou telling gevoeg word nie.
Spanlede mag nie:
Die naam op die kaarte sê nie
Enige klink soos, gebruik nie
Geen rym met, gebruik nie
Mag ook nie na ʼn item wys nie
Teken of verwys na 'n letter van die alfabet of getal nie
With seven categories to choose from, movies, songs, inventions, villages. You must put the phone in front of you and your team members have to explain the word without saying the word. If you guess, flip the phone to your right hand side, it will turn your count on and give you a new word. If you can not get the word, flip the phone to your left and you will get a new word, but nothing will be added to your score.
Team members may not:
The name on the cards does not say
Anyone sounds like, do not use
No rhyme with, do not use
May not show an item
Draw or refer to a letter of the alphabet or number